Monday 7 May 2012

The heart of a bride

Die hart van ‘n bruid

1.       Vader, die uur het gekom;  verheerlik U Seun, sodat U Seun U ook kan verheerlik -

2.       soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.


3.       En dit is die ewige lewe, dat ek (ons) U ken, die enige waaragtige God en Jesus Christus wat U gestuur het.

4.       Jesus het U verheerlik op die aarde. Die werk wat U Hom gegee het om te doen, het Hy volbring.


5.       En nou Vader, verheerlik U Seun by Uself met die heerlikheid wat Hy by U gehad het voordat die wereld was.

6.       Jesus het U Naam geopenbaar aan ons mense wat U Hom uit die wereld gegee het. Ons het aan U behoort, en U het ons aan die Seun gegee, en ons het U Woord bewaar.


7.       Nou weet ons dat alles wat U Jesus gegee het, van U af kom.

8.       Want die woorde wat U U Seun gegee het, het Hy aan ons gegee; en ons het dit ontvang en waarlik erken dat Jesus van U uitgegaan het, en ons het geglo dat U Hom gestuur het


9.       Jesus bid vir ons; Hy bid nie vir die wereld nie, maar vir die wat U Hom gegee het, omdat ons aan U behoort.

10.   En alles wat die Seun sin is, is Uwe; en wat Uwe is, is Syne; en Christus is in ons verheerlik.


11.   En Christus is nie meer in die wereld nie, maar ons is in die wereld; en ons kom na U toe, Heilige Vader, bewaar in U Naam ons wat U vir Hom gegee het, sodat ons een kan wees net soos die Vader en die Seun een is.

12.   Toe Jesus saam met ons in die wereld was, het Hy ons in U Naam bewaar. Oor die wat U Hom gegee het, het Hy gewaak, en nie een van ons het verlore gegaan nie, behalwe die seun van die verderf, sodat die Skrif vervul sou word.


13.   Maar nou kom ons na U toe, en die Seun spreek hierdie dinge in die wereld, sodat ons blydskap volkome binne ons kan he.

14.   Jesus het ons U woord gegee, en die wereld het ons gehaat, omdat ons nie van die wereld is nie, net soos Jesus nie van die wereld is nie.


15.   Ons bid nie dat U ons uit die wereld weg neem nie, maar dat U ons van die bose bewaar.

16.   Ons is nie van die wereld nie, net soos Christus nie van die wereld is nie.


17.   Heilig ons in U Waarheid; U Woord is die Waarheid.

18.   Soos U Jesus gestuur het in die wereld, het Hy ons ook gestuur  in die wereld


19.   Jesus het Homself vir ons geheilig, sodat ons ook in die waarheid geheilig kan wees.

20.   Maar ons bid nie vir ons alleen nie, maar ook vir die wat deur ons woord in die Seun glo –


21.   Dat almal een mag wees net soos U, Vader, in Christus en Hy in U; dat ons ook in Julle een mag wees, sodat die wereld kan glo dat U Vader, die Seun gestuur het.

22.   En Jesus het ons die heerlikheid gegee wat U Hom gegee het, sodat ons een kan wees , net soos Julle een is.


23.   Christus in ons en en U Vader in die Seun, sodat ons volkome een kan wees; en dat die wereld kan weet dat U U Seun gestuur het, en dat U die wereld liefgehad het net soos U U Seun liefgehad het.

24.   Vader, dit is ons wat U vir Jesus gegee het se gebed: dat  ons kan wees waar ookal U Seun is, sodat ons Sy heerlikheid kan aanskou wat U Hom gegee het, omdat U Hom liefgehad het voor die grondlegging van die wereld.

25.   Regverdige Vader, al het die wereld U nie geken nie, tog het die Seun U geken, en ons het erken dat U Jesus gestuur het.
26.   En Christus het U Naam aan ons bekend gemaak en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee U Hom liefgehad het, in ons kan wees, en Christus in ons.

Amen

(Gebed van Johannes 17)






The heart of a bride

  1. Father, the hour has come; glorify Your Son that the Son may glorify You,
  2.  Since You have given Him authority over all flesh, to give eternal life to all whom You have given Him.
  3. And this is eternal life, which we may know You, the only true God, and Jesus Christ whom You have sent.
  4. We glorified You, for Jesus has accomplished the work that You gave Him to do on earth.
  5. And now, Father, glorify Jesus in Your own presence with the glory that He had with You before the world existed.
  6. Your Son has manifested Your Name to us, the people whom You gave Him out of the world. Yours we were, and You gave us to Him, and we have kept Your word.
  7. Now we know that everything that You have given the Son is from You.
  8. For He has given us the words that You gave Him, and we have received the Word and have come to know in truth that Jesus came from You; and we have believe that You sent Him.
  9. Jesus is praying for us. He is not praying for the world but for those whom You have given to Him, for we are Yours.
  10. Everything that belongs to the Son belongs to the Father; and everything that belongs to You, Father, belongs to the Son, and Jesus is glorified in us, Your chosen ones.
  11. And Jesus is no longer in the world, but we are in the world, and we are coming to You. Holy Father, keep us in Your Name, which You have given Him, which we may be one, even as the Father and the Son are one.
  12. While Jesus was with us, He kept us in Your Name, which You have given Him. He has guarded us, and not one of us has been lost except the son of destruction, that the Scripture might be fulfilled.
  13. But now we are coming to You, and these things Jesus spoke in the world, that we may have His joy fulfilled in ourselves.
  14. Jesus has given us Your word, and the world has hated us because we are not of the world, just as He is not of the world.
  15. We do not ask that You take us out of the world, but that You deliver us from evil.
  16. We are not of the world, just as the Son is not of the world.
  17. Sanctify us in the Truth; Your Word is truth.
  18. As You sent Your Son into the world, so He has sent us into the world.
  19. And for our sake Christ consecrate Himself, that we also may be sanctified in truth.
  20. We do not ask for ourselves only, but also for those who will believe in Christ through our word,
  21. That we may all is one, just as You, Father, are in Jesus, and He in You, that we also may be in You, so that the world may believe that You have sent us.
  22. The glory that You have given Jesus, He has given to us, that we may be one even as You are one,
  23. Christ in us and You in Him, which we may become perfectly one, so that the world may know that You sent Him and loved us even as You loved Your Son.
  24. Father, we desire that we also, whom You have given Christ, may be with the Son where He is, to see His glory that You have given Him because You loved Him before the foundation of the world.
  25. O righteous Father, even though the world does not know You, the Son knows You, and we know that You have sent Him.
  26. Jesus made known to us Your Name, and He will continue to make it known, that the love with which You have loved Him may be in us, and He in us.

Amen

(Prayer from John  17)

No comments:

Post a Comment