"En daar het 'n rivier uit Eden uitgegaan om die tuin nat te maak; en 
daarvandaan is dit verdeel en het vier lope geword. Die naam van die 
eerste is die Pison. Dit is hy wat om die hele land Háwila loop waar die
 goud is." (GÉNESIS 2:10-11).
Pison beteken hoop. Háwila beteken 
suffering. Lees nou weer die versie! Dit beteken dan in jou 
omstandighede van swaarkry is daar n rivier van hoop wat deur dit vloei.
 Jy moet net die rivier vind. Moet nie op gee nie! 
Hoe identifiseer 
jy die rivier is Pison? Daar is goud in dit! Die goud is perfek! Crystal
 clear! Dit het n blou skynsel as jy die goud in die lig hou (hemel). As
 jy die kleinste stukkie van die goud in water sit kleur dit die water 
bloed rooi. So die rivier van hoop is rooi! Die Hebreuse woord vir goud 
(toe dit nog prentjies was) beteken: 'behold, the 1 who brings us 
substance 4 survival brings it 2 us in the house of God'. Hope is 
flowing through suffering when water turns red. Dis hoekom die 1ste 
plaag in Egipte was dat die water in bloed verander het. Vir die 
Hebreuse mense was dit n teken van hoop. En jou hoop is jou vyand se 
plaag! Dis Pison! Dis ook die geval by die rooi see waar God vir hul 
hoop kom gee het. Ook toe die Israeliete n kalf van goud maak toe gooi 
Moses die goud in die water vir hul om te drink! Hope flows through 
suffering! Ook Jesus se 1ste wonderwerk was om water in wyn(rooi) te 
verander. Dit wys vir almal Hy bring hoop! Toe Jesus op die kruis was en
 hul Hom met n spies steek het water en bloed uit Hom uit gevloei. Maw 
hoop vloei uit Jesus uit! Jesus is jou enigste hoop!

No comments:
Post a Comment