Hallooo!!!
Ons kaartjies vir Indie en
Pakistan in Augustus volgende maand is bespreek! 3-17 Augustus! Die Here
het vir ons awesome Woord gegee en ons verwag groot dinge gaan gebeur!
Ek
was nou in Zimbabwe ook gewees op 'n uitreik en die Here het die mense
van Mutare en ons as span se lewe kom om dop! Dowes hoor weer, en baie
ander bo-natuurlike genesings het ons eerstehands beleef! Die Here het
ook baie mense uit die mag van die duister kom bevry. Ons was in 'n
village gewees (Potcha) wat heeltemal onbereik was en die chief en sy
familie was een van baie wat hulle harte vir die Here gegee het. Die
chief het ook n massiewe stuk grond aan die kerk geskenk waarop
hulle nou n kerk geplant het. Daar is ook sprake van 'n hospitaal en
sendingsopleidings sentrum op die grond! Die getuienisse bly in kom!
In
Indie en Pakistan gaan ons baie belê in die pastore wat reeds daar
werk. Ons vertrou die Here vir groot deurbrake in hulle bedienings. Ons
sal ook baie saam met hulle in die strate gaan bedien. Ons beleef altyd
baie wonderwerke so in die strate! Daar is selfs 'n goeie moontlikheid
dat ons "open air crusades" gaan hou. Dan is ons in die ope besig om die
evangelie in n hindu/moslem land te verkondig! Die Here se hart gaan
uit vir daardie mense en ek weet dat ek weet hierdie gaan verseker een
van die hoogte punte in my lewe wees! Die tyd vir speel is verby! Ek
raak honger en desperaat om die Here meer real te beleef as ooit van te
vore!
Alle
uitreike word uit 'n verhoudings basis gedoen. Indie was al deur Aflame
Ministries besoek in die verlede en die verhouding met die pastore aan
daardie kant is iets wat al oor 'n paar jaar groei. Pakistan is 'n
eerste vir ons almal! Ons het 'n oop deur gekry agv die verhoudings wat
ons het met die pastore aan daardie kant. So ons visie is verseker
langtermyn om die Christene in daardie omstandighede te kan ondersteun
en bystaan. Hierdie mense is al almal op 'n stadium vervolg agv hulle
geloof in Jesus en baie moes al vlug.
Dit
is vir my op alle areas onmoontlik om hierdie trip alleen aan te pak.
Ek kort asseblief so veel bystand moontlik! Heel eerstens is my behoefte
gebed. Ons het iemand wat ons gebedspan lei en sy sal alle
gebedsversoeke en Woord deur kommunikeer. Hierdie is vir ons heavy
belangrik! Dan is finansies ook 'n uitdaging vir my persoonlik maar ook
vir die span. Ek kort R22 000 vir die trip. Dit sluit alles in! Dan kort
ons as span ook 'n redelike bedrag van omtrent R70 000. Die rede vir
dit is dat ons die mense daardie kant moet kos gee en vervoer sou ons
hulle by 'n crusade of so wil hê. Die armoede in daardie lande is nie
geken in Suid Afrika nie. Dis armoede op n heel nuwe vlak. Ons wil graag
maksimum impak maak deur hulle op so veel moontlik areas te seën.
Hier
is hoe jy kan betrokke raak; EERSTENS vra ek dat elkeen ten minste sal
bid oor die saak en by die Here hoor oor hoe en waar jy kan betrokke
raak. As jy wil saam bid, sal ek jou besonderhede vir ons gebedspan gee
en hulle sal jou kontak. Ons is besig om die kommunikasielyne vir die
gebed reg te kry. Dan as jy finansieel wil betrokke raak kan jy geld in
Aflame Ministries se rekening oor betaal. Aflame is 'n NPO, sou daar
besighede wees wat belasting voordeel soek. Enige bedrag, groot en klein
word HOOGS waardeer! Indien die borg vir my as persoon is, sit net asb
MartinIndie as verwysing. Volg asb hierdie link vir meer inligting:
http://www.aflame.co.za/images/projects/missions_fund.pdf
As
jy van mense weet wat wil/kan betrokke raak stuur asb vir hulle die
boodskap! Ek vertrou dat elkeen vir wie ek hierdie mail stuur jy n
bo-natuurlike ontmoeting met Jesus sal he en mag Hy al meer 'n
werklikheid word in jou lewe! Die oes is ryp en die werk is baie!
Baie dankie!
Martin de Jager
076 435 9001Mission: India and Pakistan
Hi friends,
I trust that you are all doing well. We are very excited about our upcoming outreach to India and Pakistan from the 3rd to the 18th of August 2013. So far we are a team of 5 members that will go to West Bengal, India for 9 days and then three of the men will be going to Lahore, Pakistan for the remainder of the time. During this time we will be conducting leader’s seminars, open air crusade meetings and practical street ministry training for Bible School students. We are expecting to reach about 200+ leaders in these two nations through the seminars and training.
West Bengal is one of the most unreached areas in the world and Pakistan is a 95% Islam nation. We trust the Lord to impact many and to equip leaders and see a harvest of souls come in.
These are also some of the poorest nations in the world. The churches in these nations struggle to survive financially and when we minister in these nations the cost of the conferences, crusades and our own travel cost is on the visitors. We need about R70 000 to fund the ministry aspect (conference, crusade and seminars) of the trip. Our travelling cost will be another R75 000 for the team.
Each team member trusts the Lord for his own provision for the trip. However, I would like to ask you to pray about partnering with us financially for this outreach. All funds received will be invested in this outreach for the ministry cost within the nations and for our travelling cost. Any extra funds will be donated to the ministries in India and Pakistan or kept for our next outreaches. Any amount will be helpful to assist us in accomplishing the work in Southern Asia.
You can make use of the following banking account number with reference “India&Pakistan”:
Aflame Ministries, Standard Bank Cheque Account No.: 303204214, Branch: Castle Walk 014645
Thank you for your heart, we really need your prayer above all.
If you need any further details feel free to contact me.
Kind Regards
Martin de Jager
Aflame Ministries
http://www.aflame.co.za/index.php
martin@aflame.co.za